Charlyne Yi

Charlyne Yi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charlyne Amanda Yi
Geboorte 4 Januarie 1986 (1986-01-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlyne Yi (gebore 4 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Knocked Up (2007), Cloverfield (2008), en This Is 40 (2012), en in die televisiereeks Steven Universe (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search